Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(Download) "Daardie Nag" by Johan Crous * eBook PDF Kindle ePub Free

Daardie Nag

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Daardie Nag
  • Author : Johan Crous
  • Release Date : January 17, 2016
  • Genre: Contemporary,Books,Romance,
  • Pages : * pages
  • Size : 291 KB

Description

Na haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank sonder haar liefde klaarkom.

Debbie besef hy sien 'n ander vrou. Sy is gebreek. Hoe kan haar Bossie sy troos aan 'n ander vrou se boesem soek? Sy is gebreek toe sy hoor hy neem die ander
vrou na 'n gastehuis vir 'n naweek. Philip, hul buurman troos haar.

Debbie se vriendin, 'n privaatspeurder help haar om die waarheid te ontbloot. Wat Debbie uitvind is skokkend. Lees hoe onvoorwaardelike en opregte liefde alles moontlik kan opoffer.
Die einde is verrassend en gelukkig.

Dit is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.

Verwysing:
"Lank laas so n opregte uit die hart boek gelees met al die menslike emosies." - EBR


Free PDF Books "Daardie Nag" Online ePub Kindle